Offer

W. Wijdeveld

O Konings uit die Möreland,

bring jul mirre, bring jul goud?

Dink jul jul kan daarmee troos

as Hy eensaam word en oud?

O Konings uit die Möreland,

van my armoede breng ek net die droefnis

van 'n liedje half vergete, om te sing.